4 Stappe tot veiligheid safety sign (MI22)

  • Sale
  • Regular price R 300.00 Excl. Vat
Delivery calculated at checkout.


 4 Stappe tot veiligheid

1) Is dit `n gevaarlike situasie?

2) Doen die werkers enige iets gevaarliks ?

3) Is die toerusting wat hier is gevaarlik?

4) Wat gaan ek nou aan die situasie doen?

safety sign (MI22) 

This sign is available in ABS or Chromadek